Die 17-jarige De Wet Rademeyer van die Hoërskool Gimnasium het die afgelope naweek aan die SA Waterski- en All Africa-kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem en in die o.21-afdeling derde geëindig. De Wet, wat vanjaar in matriek by Paarl Gimnasium is, gaan in die Julie-skoolvakansie vir ’n week in Griekeland by Drepani ski. Hierdie is ’n baie gerekende ski-skool in Europa. Foto:


17-jarige blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article