Vier leerders van die Laerskool Hugo Rust het onlangs aan die o.13- interprovinsiale Boland-hokkieproewetoernooi deelgeneem. Van links is Johan de Jonge, Marize Peek, Skyler Goodwin en Carla Jacobs. Johan is vir die Pinotage-suidspan gekies, Skyler vir die Shiraz-noordspan en Carla vir die IPT-span.


Hokkiespelers maak indruk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article