Die herfskleed is orals in ons dorpe te sien soos wat die winter nader kruip. Hierdie herfstoneel is van die pragtige tonele wat om die Bergrivier Boulevard naby die Burgersentrum in die Paarl gesien kan word. Foto: Lise Beyers


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article