Vyf leerders van die Laerskool Hugo Rust is in die Kaapse Wynland-skole-skaak­span opgeneem. Hulle is Jeandré Goosen, Uziel Jephtha, FJ van Eeden, Han-Mari van Eeden en Ruan Goosen.


Kaapse Wynland se skole-skaakspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article