Die Paarlse veiligheidsmaatskappy PACRS (voorheen AC Rottweiller) het verlede week twee Diamond Arrow-eerbewyse by die Wes-Kaapse PMR-prysuitdeling vir uitmuntende diens in die veiligheidsektor ontvang. Die pa- en seunspan van PACRS, Allan (links) en Aldrin Carolissen, is trots op dié eer wat hulle te beurt geval het.
PACRS vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.