Paarl-Oos-polisie het vir Kinderbeskermingsweek tyd by die Miqlat-sentrum in Paarl-Oos deurgebring. Veiligheidsbeamptes het saam met Drakenstein-wetstoepassers, beamptes van Korrektiewe Dienste en Fidelity ADT en plaaslike buurtwagte in Van der Stelstraat gestap. Die gesamentlike optrede het ook op skoolveiligheid en sigbaarheid van die polisie in misdaadbrandpunte gefokus.

Credit: SYSTEM

Veiligheidsbeamptes vat hande

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article