L.A. Legends vier Sondag sy oorwinning van ses paaltjies oor N.I.K. (Niemand Is Kwaadjie) in die New York-krieketvereniging se Somerliga-eindronde op New York-park in Paarl-Oos. Legends was onoorwonne in die reeks in hul eerste deelname aan die toernooi.Foto: Ernest Kilowan


Onoorwonne Legends as kampioen gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article