Jacinda Ruthven (gr. 8) van die Hoër Meisieskool La Rochelle het ’n A-plus-prys in die onlangse Radikale Redenaars-kompetisie ontvang. Jacinda het ook die hoogste punte in haar graad en afdeling (Afrikaans as Moedertaal) behaal, en deurgedring na die eindronde, wat op 22 Oktober in Gauteng plaasvind.