Rommel langs die Bergrivier is tans oral sigbaar en ontstel die dorp se inwoners wat gereeld langs dié pragtige rivieroewer stap. Volgens Ilse von Wielligh, ’n inwoner van die Paarl, is die omgewing gedurende die somermaande gereeld skoongemaak, maar deesdae word die omgewing afgeskeep. Dié rommel in die rivier wat duidelik hier sigbaar is, is langs die Bergrivier Boulevard en Arboretum.Foto: Ilse von Wielligh

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article