Drie oud-Gimmies het onlangs medaljes by die Afrika-atletiekkampioenskap in Mauritius gewen. Hulle is die paalspringers Valco van Wyk (MX’18) en Nicole Janse van Rensburg (MX’19), en Jana van Schalkwyk (MX’19) vir spiesgooi. Al drie het bronsmedaljes gewen. Valco en Nicole oefen by Louis Nienaber (foto), Gim se paalspringafrigter. Jana word deur Gim se spiesgooi-afrigter, Danny Damon, afgerig.Foto:
Credit: SYSTEM
Medaljes van Mauritius
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.