Die Kaap het die afgelope naweek weer beuel geblaas toe die Stormers hul aartsvyande, die Bloubulle, in die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd 18-13 geklop het – en dit met Paarl-bloed wat dik in dié puik oorwinning gevloei het. Van links is die oud-Boishaaiers Evan Roos, Frans Malherbe en Salmaan Moerat kort ná die oorwinning. Die voormalige Paarl Gim-eerstespankaptein, Ernst van Rhyn, was ook lid van die wenspan.


Bul-byters!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article