Vier gr. 7-leerders aan die Laerskool Courtrai spog met verskeie hokkieprestasies. Hulle is, Tebello Keketsi (Shiraz-noord-hokkiespan), Jamie Kock (Pinotage-suid-hokkiespan), Ewald Clift (Pinotage-suid-hokkiespan) en Luke van der Merwe (interprovinsiale hokkiespan). Die skool is baie trots op hulle.
Hokkie is dié
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.