Noorder Paarl Hoërskool het verlede week een van sy geliefde onderwysers gegroet. Juffrou Kay Constable het vir drie en ’n half jaar by die skool gedien as geskiedenis-onderwyser vir grade 8, 9, 10 en 12. Constable sluit volgende kwartaal by ’n nuwe skool in die Weskus aan.


Nuwe hoofstuk in haar geskiedenis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article