Baie geluk aan Sandri Visser (o.13) en Anine Pienaar (o.12) van die Laerskool Hugo Rust wat in die Kaapse Wynland-netbalspan opgeneem is. Die skool is baie trots op julle.


Skool se trots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article