Leogan Jooste van Hillcrest Primêr het onlangs aan die o.13-Boland-rugbyproewe in Saldanha deelgeneem, waar hy die skool se naam hoog gehou het. Saam met Leogan op die foto is Hilton Cuttings, die span se afrigter.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Skool se trots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article