Die Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op sy tennisspan wat derde geëindig het by die onlangse Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Drie van die spanlede het spesiale toekennings ontvang. Van links is Kelly Coetzee, Jonathan Edmunds (afrigter), Lienke van Blommestein, La-Ri Bauermeister, Sophia Krige, Leigh van Zyl (beste nommereen-dubbelpaar en beste nommereen- speler), Maré Bosch (spanbestuurder), Jessica Greyvensteyn (beste nommereen-dubbelpaar) en Wilmien Oosthuizen (beste nommersewe-speler).

Credit: SYSTEM

Hoër Meisieskool Paarl se tennisspan derde in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article