Die Goju-Kai-karateskool het sy eerste voorskoolse gradering van 2022 vir kleuterskole in Paarl op 11 Junie gehou. Die kleintjies het hul tegnieke, bewegings en selfverdedigingsvermoë, wat hulle die afgelope jaar geleer het, aan hul ouers gedemonstreer. Die jong karatekas is met hul eerste spesiale graderingsmedalje beloon. Bo is shihan Francois du Plessis (regs) saam met Ludwig van der Merwe van Divine-kleuterskool in die Paarl, wat ook gegradeer het.Foto:
Jonges klim die leer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.