Die vraag tans op almal se lippe is: Wie gaan die kroon in Interskole 2022 dra? Die Hoërskool Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl se eerstespankapteins, Philip-Albert van Niekerk en Juan Smal, is slaggereed vir Saterdag se reusestryd.Foto: Lise Beyers


Wie sal kroon dra?

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article