Francois Bester van die Hoër Jongenskool Paarl het van 15 tot 17 Julie aan die Wes-Kaapse kortbad-swemkampioenskap deelgeneem. Hy het ses medaljes verwerf: twee goud (100 m- en 200 m-borsslag), twee silwer (100 m- en 200 m- individuele wisselslag) en twee brons (200 m-rugslag en 100 m-vlinderslag).
Paarliet soos ’n paling in die water
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.