Bring ’n oggend deur met alles wat vrou is op 9 Augustus by Perdeberg-wynkelder, net buitekant die Paarl, aangebied deur die Drakenstein-sakekamer.

Bring jou beste vriendin(e) en geniet die oggend met vermaak verskaf deur Nadine Blom.

Die koste is R300 per persoon (tafels van 10) wat ’n heerlike canape-ontbyt insluit asook ’n geskenkpakkie vol verrassings.

Bespreek en betaal vir jou kaartjie vroegtydig by:

Drakenstein Sakekamer

FNB Paarl 250655

Rekeningnommer: 6239 345 3065

Stuur jou inbetalingstrokie na info@drakensteinsakekamer.co.za met jou naam en “Vrouedag” daarby.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article