Paulus Joubert Sekondêr het onlangs ’n rugbywedstryd teen Kirkham Grammer School van Engeland in Daljosaphat-stadion gespeel. Kirkham het die wedstryd 37-0 gewen. Op die foto probeer een van Kirkham se spelers vir Jeshurun Pietersen van Paulus plattrek. Paulus het ’n jare lange verbintenis met Edwin Doran-reisagentskap in Kaapstad wat hierdie wedstryde reël. Die skool speel gewoonlik elke jaar drie of meer wedstryde teen oorsese skole, maar die wedstryde kon nie die afgelope twee jaar plaasvind nie as gevolg van die pandemie.

Credit: SYSTEM

Paulus J. pak oorsese span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article