Girls’ High se Heyke Lombard probeer die bal wegkry voor haar Gim-teenstaander Tanya Pieterse in hul eerstespan-interskole hokkiewedstryd. Gim het 5-0 gewen. Tanya is as speler van die wedstryd aangewys. Foto: EJ Langner


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article