’n Bakkie het Maandagaand op die R44 naby Black Pearl Wines, gerol. Volgens boodskappe wat op die DFW-WhatsApp-groep sirkuleer, het die bakkie na bewering ’n perdewa gesleep. Navraag is aan Klapmuts-polisie gerig om die omstandighede en verwante beserings te bevestig. Volgens sers. Bernadene Arendse, ’n polisiewoordvoerder, is die voorval nie by die polisie aangemeld nie.


Bakkie, perdewa rol op R44

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article