Die Rusoord-aftreeoord in die Paarl het die Paarl-Rotariërklub genader om die koste te dek vir nuwe tafeldoeke vir die aftreeoord se eetkamer. Deon Erasmus (Paarl-Rotariërs se president), oorhandig hier 30 tafeldoeke aan Lucinda Scholtz (die aftreeoord-bestuurder), Nadia Diedericks (voedseldiensbestuurder van Rusoord-aftreeoord) en Bertie Lambrechts (ontvangsdame van die aftreeoord).Foto:
Rotariërs skenk aan Rusoord
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.