Die rugbyspanne van New Orleans Sekondêr en Klein Nederburg Sekondêr sê mekaar Saterdag die stryd aan in hul derby-kragmeting in die Faurestraat-stadion. Die o.14A-rugbyspan speel reeds om 10:00 terwyl die o.19A-wedstryd om 16:00 afskop. Van links is Danell Sampson (Mej. Derby van KN), die o.19A-rugbykapteins, Chad Williams (KN) en Uzair Nackerdien (NOSS) en Taryn Groenewald (Mej. Derby van NOSS).Foto: Ernest Kilowan


Derby-kragmeting hierdie naweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article