Die Laerskool Hugo Rust-leerder Logan Basson het onlangs aan die onlangse Sanesa Prix Caprilli-kompetisie deelgeneem en twee eerste plekke behaal. Hy is in die Kaapse Wynland-span opgeneem.


Ruiter blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article