Ethan Oosthuizen, ’n gr. 6-leerder aan die Paarl Primêre Seunskool en die skool se skaakkaptein, het op 13 Augustus aan ’n individuele skaaktoernooi deelgeneem wat deur die Laerskool Stellenbosch aangebied is. Ethan het teen 46 spelers in sy kategorie meegeding en in die tweede plek geëindig.
Ethan die naaswenner
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.