Hierdie naweek vind die Interskole-kragmeting tussen Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland op die tuisveld van Hugenote plaas. Die kapteins van Hugenote sê hulle is reg om hul teenstanders ná ’n onderbreking van twee jaar behoorlik die stryd aan te sê.
Kapteins aan die woord
|
Share this post:




