Die Hoërskool Gimnasium Paarl is baie trots op sy o.14A-meisieshokkiespan wat die o.14-topskole-hokkietoernooi gewen het en aangewys is as die nommer 1-span in die land. Die trotse span is agter Danelle van Zyl (afrigter), Annabelle Smith, Kehara Human, Liani Mulder, Kiara Richard, Miclynne Coetzee, Bea Dorfling en Mignon Collinse (assistentafrigter). Voor is Eadie Brink, Marili Walters, Ghita Husselman, Hannah-Claire Lees (kaptein), Karli van Deventer, Anya Swanepoel, Mari Mangiagalli en Carla Tranter.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Beste span in die land

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article