Huis McCrone-kliniek in Wellington het Vrouemaand verlede week gevier. Personeel en pasiënte is bederf en gassprekers het die pasiënte toegespreek. Die onderwerp vir die viering was “Vroue dink positief en raak sterker daardeur”. Die munisipale raadslid Elizabeth Baron was ook aan die woord.


Vroue, personeel en pasiënte by Huis McCrone gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article