1 September 1972

Botsing teen vragmotor: Vier persone is die afgelope naweek in twee afsonderlike ongelukke in die Paarlse gebied beseer. Op die nasionale pad in Suider-Paarl het mnr. P.D. Stegmann van Hibernia, Paulstraat, Brackenfell keel- en gesigbeserings opgedoen toe die motor waarmee hy gery het in ’n botsing was teen ’n vragmotor.


Intrigue, court threat campaign: Paarl’s municipal election campaign is permeated with intrigue, it is alleged. There have been allegations of unfair tactics and a threat of court action has been made. The eviction of 1 400 people from the School Street area through it being declared a prohibited area, has also been dragged into the campaign.

Kerk sluit sy deure: Die sluitingsdiens van die Calvyn-Protestantse Kerk is verlede Sondag gehou. Die oggenddiens is waargeneem deur eerw. Neville Jacobs wat na aanleiding van 1 Samuel 7 vers 12 gepreek het. Die amptelike sluitingsdiens het om 3 nm. plaasgevind waar die prediker eerw. J.J. Draai opgetree het.


Tidy town: The Town Council is to appoint a Municipal Policeman whose job will be to see that the town remains tidy and neat. The decision to make the appointment was taken at a meeting of the Council when it was recalled that such an appointment was approved in principle at a meeting on November 30, 1971.

Boere na Europa: ’n Groep van 26 boere vertrek eerskomende Vrydag op ’n studiereis na Europa en Israel vir ongeveer ’n maand. Die toer is georganiseer deur die Paarlse Boerevereniging en voorsitter, mnr. Paul de Villiers; die sekretaris, mnr. Chris du Toit en penningmeester, mnr. Jannie le Roux sowel as ’n 20-tal ander lede van die vereniging sal die toer meemaak.


Wildflower exports: While there had been ups and downs on the inland market, exports were most definitely on the increase, says Mr. W.J. Middelmann, chairman of the S.A. Wildflower Grower’s Association, in his annual report.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article