Cure-daghospitaal in die Paarl is trots om vanjaar sy 10de bestaansjaar te vier. En dit het hy in styl gedoen met ’n spoggeleentheid wat op die Diamant-landgoed in Suid-Agter-Paarl gehou is. Cure Day is een van 11 hospitale in die Cure-groep. Sy opgeleide verpleeg- en teaterpersoneel streef daarna om die beste mediese sorg vir hul pasiënte in ’n ontspanne omgewing te bied. Ses van Cure se personeel is hierdie jaar ook bedank vir hul 10 jaar diens naamlik Anel Scheepers, Johan Sampson, Sharon Willemse, Michelle Louw, Gwen Stemmet en Marietjie Wiehann.Foto:


Daghospitaal vier ’n dekade van diens

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article