Die VLV se Suider-Paarl-tak het verlede Woensdagoggend ’n praatjie oor erfenis by die Historium in Paarl gehad. Die gasspreker by die geleentheid was die radio-omroeper en televisie-aanbieder Martelize Brink, wat vertel het hoe belangrik ons erfenis vir ons almal is. Agter is Marie de Villiers (sameroeper vir openbare sake), Wilma Kock (visevoorsitter), Gonny du Plessis (takvoorsitter), Marinda Rall (president van die Paarl-sirkel) en Berta Spangenberg (sekretaresse). Voor is Martelize Brink. Foto: Chantélle Hartebeest


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article