Leerders van Dalweide Primêr het onlangs aan die Growsmart-kompetisie deelgeneem waar die skool tweede plek in die Wes-Kaap behaal het. Growsmart is ’n aanlyn en projekgebaseerde kompetisie waaraan skole deelneem. Dit sluit in geletterdheid, wiskunde, skryf en entrepreneurskap. Voor is, Tasmine Smith (die span se mentor asook ekonomiese bestuurswetenskap-onderwyser), Jenique Neels, Jaywin Mouton, Tatum Booysen en Marianne Lindvel (die skool se finansiële beampte). Agter is Allison Naidoo (skoolhoof).

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article