Paarl se meesterboogskutter, Elna Theunnissen, het onlangs silwer losgeskiet in haar afdeling by die Wes-Kaapse binnenshuise boogskiet-kampioenskap, wat in Ottery gehou is. Dit is die eerste keer in vier maande dat Elna na mededingende boogskiet terugkeer nadat sy haar rugspiere beseer het. Sy sien verder uit na die binnenshuise langafstand-boogskietseisoen.Foto:


Kolskoot!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article