Die munisipale swembaddens het die afgelope naweek vir die swemseisoen oopgemaak. Dit nadat verskeie munisipale swembaddens die afgelope paar jaar gebuk gegaan het onder vandalisme en gebrekkighede. Talle kinders het Saterdag by Faurestraat in die Paarl die swembad terdeë geniet. Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article