Karel Dampies, ’n vrywilliger by Kansa Paarl, het einde September op Radio KC in ’n onderhoud met Avril Esterhuizen bewusmaking gedoen oor borskanker, asook borsondersoeke wat gedoen kan word by Paarl se Kansa-tak. Bo is Avril Esterhuizen (links) en Karel Dampies buite Radio KC se ateljee.Foto: Verskaf


Vrywilliger help Kansa in Paarl met bewusmaking

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article