Die Paarlse kragman Douglas Green, ’n veiligheidsbeampte by die Drakenstein-munisipaliteit, se droom het onlangs waar geword toe hy die meesters-afdeling (onder 75 kg) by die SA Liggaamsbou-kampioenskap in Parow gewen het. Hiermee is Douglas in die wêreldspan opgeneem wat aanstaande jaar in Los Angeles in die VSA gaan deelneem. Foto:

Credit: SYSTEM

Moenie by Paarlse kragman moeilikheid soek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article