Aiden Kruger van Hillcrest Primêre Skool in Wellington het die eerste plek in sy ouderdomsgroep in die Wes-Kaap by die Sanlam WOW-spelfees verower. Daarbenewens het Aiden ook na die volgende ronde van die spelfees by die Universiteit Stellenbosch deurgedring.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Aiden het die WOW-effek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article