Simonsvlei hou Saterdag 29 Oktober sy Beer & Wine Festival van 10:00 af. Buiten die kosstalletjies, wyn en bier wat op die dag beskikbaar sal wees, kan feesgangers uitsien na vermaak deur Steve Hofmeyr, Lianie May, Ryno Velvet en Jan Blohm. Kaartjies is aanlyn te koop by Quicket.Foto: Joanne Olivier Photography

Bier, wyn, kos en lekker musiek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article