Spelers van Rangers-rugbyklub het verlede week hul jaar met ’n bekeruitdeling in die Allandale-saal afgesluit. Verskeie sterre is vereer. Shaun Gordon is as die Sportman van die Jaar aangewys en Ron Earl Nelson het die trofee vir Speler van die Jaar ontvang. Bo is die hele groep wat trofeë gewen het.Foto:

Credit: SYSTEM

Rangers-spelers ontvang trofeë

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article