Die gewilde gebaktafel by die NG kerk Wellington-Oos se basaar is beman deur (van agter) Maryke Burger, Anelda Kotze en Marietjie Nel, met (voor) Olivea de Waal, Lara de Waal en Marietjie Geldenhuys. Gemeentelede kon vanjaar hul beste pogings vir ’n yskastertkompetisie inskryf. Lara, ’n gr. 5-leerder aan die Laerskool Hugenote (middel voor), was die naaswenner en het met haar Cremoratert stof in die oë van talle volwassenes geskop. Obie Prins was die wenner, en Karen van As was derde.Foto: Engela Duvenage
NG kerk Wellington-Oos hou basaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.