Young Standards het Vrydagaand hul beker-uitdeling by die Paulus Joubert-laerskoolsaal gehou. Op die foto is die bekerwenners asook die tweede span, wat vanjaar die liga sowel as die uitklopkompetisie gewen het. Xavier Julies is as Sportman van die Jaar aangewys en Charlton Lackay as Speler van die Jaar. Foto: Ernest Kilowan.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Spelers van Young Standards vir prestasies beloon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article