Vyftig inwoners van Rusthof-outehuis in Paarl-Oos het Donderdag (27 Oktober) Pasadena Spur in Lady Greystraat se 55ste verjaarsdag gevier. Die inwoners is bederf met ’n heerlike ete en nagereg. Saam met van die inwoners by die saamtrek is (van links) Warren Adams (bedryfsvennoot by Pasadena Spur) en gr. 11-leerders van New Orleans Sekondêr, wat met die inwoners gesels het, Mihlali Tolashe, Siyolisiwe Tyawana, Jayden Solomon en Liezl Adams (onderwyser). Foto: Liezl Davids


Bejaardes by Spur getrakteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article