Die Wellington-kunsvereniging se eerste uitstalling van lede se kunswerke open Saterdag 5 November om 11:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington.

Die gasspreker is die plaaslike skeppende gees Elsibe Loubser McGuffog.

Die uitstalling duur tot 30 November en kan deur die week tussen 09:00 en 17:00 besigtig word. Kontak Desiree Malan by wellingtonkunsart@gmail.com vir nog info.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article