Noorder-Paarl Hoërskool het onlangs sy merietetoekenning­seremonie gehou waar gr. 8- en 9-leerders danstoekennings ontvang het. Bo is die gr. 9-dansers. Agter is Uyakha Mayima. In die middel is Zitha Malgas en Keisha Witbooi. Voor is Kirah Witbooi en Nikeasha Stuurman.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article