Die Wes-Kaapse Bloeddiens het onlangs ’n kliniek by Hugenote Hoërskool in Wellington gehou waar leerders en onderwysers bloed kon skenk. Skenkers moet 16 jaar of ouer en in goeie gesondheid wees. Links is Nian van der Merwe saam met die Bloeddiens se gelukbringer.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article