Die Paarl-arboretum se pragtige jakarandalaning is tans in volle blom – so ook talle ander jakarandas in die dorp. Hier pronk die bome in die laatmiddagson. Stuur jou mooi natuur- of dorpsfoto’s na 066 484 3728 vir publikasie in Paarl Post.Foto: Lise Beyers


Paarl is jakarandastad!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article