Die Paarlse renjaer Dee-Jay Booysen van Dico Auto Electrical was Saterdag (19 November) die naaswenner in die Wes-Kaaps Formule Libre-kampioenskap op die Killarney-renbaan in Kaapstad. Hy het in sy tweeliter- Formule Volkswagen-motor deelgeneem en is hiermee as die Suid-Afrikaanse klubkampioen vir die jaar in die Formule Libre-klas gekroon.Foto: FRANKYSFUNKYFOTOS


Dee-Jay is klubkampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article