Die Paarl bly maar ’n mooi dorp en verander met elke seisoen sy pragtige skakerings. Tans is jakarandas in volle blom en hierdie besondere toneel speel tans af voor die Heemkring op die hoek van Hoofstraat en Auretstraat. Foto: Lise Beyers


Dié dorp prentjiemooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article